Feeds:
Posts
Comments

Archive for the ‘Uncategorized’ Category

konsolidasie

Ek het besluit om my blogteenwoordigheid te konsolideer by
http://saligestilte.wordpress.com
Dis my laaste skuif.

Read Full Post »

‘n SMS in ‘n onlangse By:
“Baie geluk aan die duisende papbroek polities korrekte Christene wat op die punt gekom het waar hulle die moed het om saam te span om een keer hul geloof te verdedig. Hoekom moet ons altyd die ander wang draai en alles wat na ons kom in liefde aanvaar? Kan ons [...]

Read Full Post »

Wie is Bertus?

Vra jy die internet, dan kry jy die volgende antwoord:
Ik ben Bertus Lap (eigenlijk is het Bertus Tjeerd Lap) en ik ben geboren op 18 januari 1985. Ik werd geboren in het ziekenhuis van Drachten, maar mijn ouders woonden toen in Ureterp. Daar heb ik gewoond tot mijn 16e. Ik ben de jongste van een [...]

Read Full Post »

Read Full Post »

Read Full Post »

Gode

Slaan jy enige gidsboek oor ons dorp oop, of luister jy na die praatjies van rugsakreisigers wat onder mekaar fluister, sal jy dieselfde opgewonde storie oor ons dorp hoor. Hulle vertel jou van ons trots. Ons dorp is een van net drie plekke in die wêreld waar jy met die blote oog vanaf die kus [...]

Read Full Post »

Ek wonder soms wie was die eerste stille persoon wat in die 17de eeu begin wonder het of dit verkeerd is om ‘n ander mens as ‘n slaaf aan te hou, met warm ysters te brandmerk, met swepe te slaan en te laat werk totdat hy dood is. Dalk het daardie mens nie eens sy [...]

Read Full Post »

Die blou wolletjie in George Bush se naeltjie’n Vrou wat die rou skaapkop op ‘n somerdag in die kar vergeet het
Die etimologie van die woord “drol”
‘n Blou bul wat van die grond af eet
Daai pylvis wat die krokodiljagter doodgemaak het en dit nie eens weet nie
Enigiemand wat onlangs saam met Les Franklin in die bed [...]

Read Full Post »

Idole en ikone

Die filosoof Jean-Luc Marion onderskei tussen twee tipes afbeelding van God – die idool en die ikoon. Albei is poorte wat tussen ons wêreld en God se wêreld kom lê, plekkies waar ‘n ontmoeting tussen mens en God plaasvind.
Idool sluit by die Engelse woord “idol” aan en klink op die oog af negatief – party [...]

Read Full Post »

Transendensie

Die tydperk na 800 vC word veral gekenmerk deur ‘n toenemende neiging tot ‘n antikosmiese dualisme in die Hebreeuse wêreldbeeld. In teenstelling met die werklikheid waar God en die mens vroeër vrylik interaksie gehad het (vergelyk Abraham se gemaklike interaksie met God in die J-Pentateug), word die goddelikke werklikheid later weldra na ‘n ander werklikheidsfeer [...]

Read Full Post »

Older Posts »