Feeds:
Posts
Comments

Archive for March, 2008

Wie is Bertus?

Vra jy die internet, dan kry jy die volgende antwoord: Ik ben Bertus Lap (eigenlijk is het Bertus Tjeerd Lap) en ik ben geboren op 18 januari 1985. Ik werd geboren in het ziekenhuis van Drachten, maar mijn ouders woonden toen in Ureterp. Daar heb ik gewoond tot mijn 16e. Ik ben de jongste van [...]

Read Full Post »

Read Full Post »

Read Full Post »

Gode

Slaan jy enige gidsboek oor ons dorp oop, of luister jy na die praatjies van rugsakreisigers wat onder mekaar fluister, sal jy dieselfde opgewonde storie oor ons dorp hoor. Hulle vertel jou van ons trots. Ons dorp is een van net drie plekke in die wêreld waar jy met die blote oog vanaf die kus [...]

Read Full Post »

Ek wonder soms wie was die eerste stille persoon wat in die 17de eeu begin wonder het of dit verkeerd is om ‘n ander mens as ‘n slaaf aan te hou, met warm ysters te brandmerk, met swepe te slaan en te laat werk totdat hy dood is. Dalk het daardie mens nie eens sy [...]

Read Full Post »

Die blou wolletjie in George Bush se naeltjie’n Vrou wat die rou skaapkop op ‘n somerdag in die kar vergeet het Die etimologie van die woord “drol” ‘n Blou bul wat van die grond af eet Daai pylvis wat die krokodiljagter doodgemaak het en dit nie eens weet nie Enigiemand wat onlangs saam met Les [...]

Read Full Post »

Idole en ikone

Die filosoof Jean-Luc Marion onderskei tussen twee tipes afbeelding van God – die idool en die ikoon. Albei is poorte wat tussen ons wêreld en God se wêreld kom lê, plekkies waar ‘n ontmoeting tussen mens en God plaasvind. Idool sluit by die Engelse woord “idol” aan en klink op die oog af negatief – [...]

Read Full Post »

Transendensie

Die tydperk na 800 vC word veral gekenmerk deur ‘n toenemende neiging tot ‘n antikosmiese dualisme in die Hebreeuse wêreldbeeld. In teenstelling met die werklikheid waar God en die mens vroeër vrylik interaksie gehad het (vergelyk Abraham se gemaklike interaksie met God in die J-Pentateug), word die goddelikke werklikheid later weldra na ‘n ander werklikheidsfeer [...]

Read Full Post »

Liefde

Die Griekse geskiedskrywer Herodotus het een keer gesê as perde en koeie hul eie godsdienste kon uitdink, sou God soos ‘n perd of ‘n koei gelyk het.Dis seker ‘n oukei punt, hoewel ek meer geïnteresseerd is in wat honde sou doen as hulle hul eie mitologie moes uitdink. Sou daar meerminne wees? Onlangs het ek [...]

Read Full Post »

Die begin

“The ferry pushes off and moves across the water. The bank we are leaving behind is losing its substance. The shops and streets and ant-like figures are blending together and releasing their hold on us. Meanwhile, the shore toward which we are headed is not in focus either; it seems almost as far away as [...]

Read Full Post »

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.